Основной контент книги Ystervuis Uit Die See
Metin

Cilt 560 sayfalar

0+

Ystervuis Uit Die See

Hoogs Geheime Seewaartse Recce-Operasies (1978-1988)
yazarlar
Arne Soderlund,
douw steyn
Not available
This book is not available in your country. If you are using VPN, please disable it

Kitap hakkında

Gedurende die Grensoorlog het die Spesiale Magte se 4 Verkennings regiment tientalle klandestiene seewaartse operasies op vaartuie van die Suid-Afrikaanse Vloot uitgevoer. Van Cabinda in Angola tot Dar es Salaam in Tanzanië het hulle strategiese teikens soos oliedepots, vervoerinfrastruktuur en selfs Russiese skepe aangeval. Die bestaan van 4 Recce is grootliks geheim gehou, selfs binne die Suid-Afrikaanse Weermag.Ystervuis uit die see beskryf 50 operasies deur 4 Recce, ander Spesmagte-eenhede en die SA Vloot. Daaronder tel Operasie Kerslig (1981), waarin 'n operateur gesterf en ander beseer is in 'n aanval op 'n olieraffinadery in Luanda, en Operasie Argon (1985) toe kaptein Wynand du Toit in Angola gevange geneem is.Die skrywers, wat self aan etlike van die operasies deelgeneem het, het ook toegang gekry tot uiters geheime dokumente wat intussen gedeklassiffiseer is. Hul dramatiese vertellings wys hoe veelsydig en doeltreffend hierdie elite-eenheid was.Dié omvattende boek is 'n moet vir enigeen met 'n belangstelling in die Spesmagte. Dit neem jou na die hart van die aksie, die adrenalien en vrees van seewaartse operasies.

Giriş, kitabı değerlendirin ve yorum bırakın
Arne Soderlund, Douw Steyn «Ystervuis Uit Die See" kitabını - epub'dan indirin veya çevrimiçi okuyun. Yorumlarınızı ve geri bildirimlerinizi gönderin, favorilerinize puan verin.
Yaş sınırı:
0+
Litres'teki yayın tarihi:
08 kasım 2024
Hacim:
560 s.
ISBN:
9781868427802
Yayıncı:
Telif hakkı:
Bookwire