Основной контент книги Wintersrust
Metin

0+

Wintersrust

₺620,09
%10 indirim al
Bu kitabı önerin ve arkadaşınız kitabı satın aldığında ₺62,01 kazanın.

Kitap hakkında

Een familie, van Britse en Boere-afkoms, se lojaliteite word verstrengel deur die gang van geskiedenis. Transvaalse politiek en Britse imperialisme sleur hul mee in die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902. Hegte bande word op die slagvelde beproef en wanneer die formele fase van die oorlog oorgaan in 'n verskroeidaardebeleid en geurrillastryde, moet riskante keuses gemaak word. Martin de Winter, bestem om sy land die twintigste eeu binne te lei, word noodgedwonge 'n suksesvolle jong generaal terwyl verbode liefde by hom spook. Stefanie de Winter, 'n gevierde pianis, word wantrou deur die leiers aan beide kante. Lojaal aan haar familie, maar verlief op 'n Britse offisier, volg sy 'n noodlottige pad. Karel en Rudolf de Winter, tweelingbroers, verknog aan mekaar, probeer die koeël ontwyk wat hul vir altyd sal skei. James Henderson, Britse kavalleris en onverskrokke soldaat, word vasgevang deur sy lojaliteit aan sy land en sy liefde vir sy Boerefamilie. Dokter Charles Henderson is geskok deur die doelbewuste verwoesting van sy aangenome land, Transvaal, en deur die aandeel wat sy broer teen wil en dank daaraan het. Wintersrust is 'n bruisende verhaal vol hartstog en avontuur oor die individu se worsteling met magte buite sy beheer. Sommige, oorweldig deur wanhoop, oorleef nie. Ander moet ten slotte by 'n plek van vrede en vergiffenis uitkom. Ondanks woede en onreg ontdek die familie 'n mag wat sterker as oorlog is.

Türler ve etiketler

Giriş yapın, kitabı değerlendirmek ve yorum yapmak için
Joyce Kotzè «Wintersrust" kitabı - çevrimiçi ücretsiz kitap parçasını okuyun. Yorumlarınızı ve geri bildirimlerinizi gönderin, favorilerinize puan verin.
Yaş sınırı:
0+
Litres'teki yayın tarihi:
08 kasım 2024
ISBN:
9781868427659
Tercüman:
Yayıncı:
Telif hakkı:
Bookwire
İndirme biçimi: