Основной контент книги Die SAW en Cuito Cuanaval
Metin

Cilt 370 sayfalar

0+

Die SAW en Cuito Cuanaval

'n Taktiese en strategiese analise
₺366,62
%10 indirim al
Bu kitabı önerin ve arkadaşınız kitabı satın aldığında ₺36,67 kazanın.

Kitap hakkında

In 1987–1988 was die stowwerige Angolese dorpie Cuito Cuanavale die toneel van die laaste gevegte van die Grensoorlog. Sedertdien is dit die fokuspunt van 'n openbare debat oor wie eintlik hierdie oorlog gewen het.Die leierskorps van die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) hou vol hulle is nooit verslaan nie, terwyl die alliansie van die Angolese MPLA-regering, Kuba en Swapo beweer hulle het die SAW uit Angola en Suidwes-Afrika verdryf. Hulle glo voorts die SAW wou Cuito Cuanavale beset en as afspringplek gebruik om Luanda in te neem.Maar was Cuito Cuanavale ooit regtig 'n doelwit vir die Suid-Afrikaners? Dit is die vraag wat Leopold Scholtz vra wanneer hy onlangs gedeklassi-fiseerde dokumente in die weermagargief bestudeer en die taktiese en strategiese besluite ondersoek wat 'n bepalende rol in die ses groot veldslae van dié veldtog gespeel het.Sy kritiese ontleding wys hoe maklik propaganda en politiek in die pad van feite kan staan.

Türler ve etiketler

Giriş, kitabı değerlendirin ve yorum bırakın
Leopold Scholtz «Die SAW en Cuito Cuanaval" kitabı - çevrimiçi ücretsiz kitap parçasını okuyun. Yorumlarınızı ve geri bildirimlerinizi gönderin, favorilerinize puan verin.
Yaş sınırı:
0+
Litres'teki yayın tarihi:
08 kasım 2024
Hacim:
370 s.
ISBN:
9781928248064
Yayıncı:
Telif hakkı:
Bookwire
Metin
Ortalama puan 0, 0 oylamaya göre
Metin
Ortalama puan 0, 0 oylamaya göre